Spele: Djokovic sal op hede konsentreer

Die twintigmalige Grand Slam-wenner Novak Djokovic, sê hy bly in die hede en wil nie deur die verlede teruggehou word nie. Hy probeer die eerste man in die geskiedenis word om ‘n Golden Slam te behaal deur in dieselfde jaar die vier groot toernooie én ‘n goue medalje by die Olimpiese Spele te wen. Hy het al reeds die eerste drie grand slams van die jaar gewen. Djokovic sê hy konsentreer nou op sy openingswedstryd: