Spaar moet jy spaar, maar hoe?

Vandag is Wêreldspaard-dag herdenk. Almal weet dit is uiters moeilik in die heersende ekonomiese omstandighede te spaar maar, spaar moet ons spaar. Kosmos 94.1 Nuus het met die kenner in aftreefondse, Hein Kruger van Kruger Internasionaal in Suid-Afrika gesels. Hy sê dis nou die beste tyd om te spaar, maar ook die mees riskant. Hy verduidelik.