Sokkergees vat Joe Biden vas na VSA-oorwinning

President Joe Biden was in Bay City in Michigan besig om te praat oor die deelstaat se ekonomie toe die nuus dat die Amerikaanse sokkerspan Iran 1-0 geklop het in die Wêreldbeker en dus, deur is na die uitklopfase, gebreek het. Daar was in daardie wedstryd meer as net sokker op die spel wanneer die verhouding tussen die twee lande in ag geneem word. Biden het sy toespraak so onderbreek…