Soedan kry skuldverligting

Die Wêreldbank het saam met die Internasionale Monitêre Fonds bepaal dat Soedan die nodige stappe gedoen het om skuldverligtingshulp te kan ontvang. Dit is ingevolge die Inisiatief vir Skuldsbeswaarde Arm Lande. Soedan is die 38ste land om die mylpaal te bereik wat as die HIPC-besluitnemingspunt bekend staan. Abdallah Hamdok van die Wêreldbank sê die besluit is ‘n belangrike mylpaal wat Soedan se hervormings- en ontwikkelingsagenda sal steun: