So lyk die jongste Covid maatreëls

President Hage Geingob het pas die jongste Covid-maatreëls aangekondig. Daar is ‘n verslapping in verskeie van die regulasies. Die regulasies is geldig tot 15 Oktober.