So beïnvloed China se ekonomiese uitdagings ons

Die Namibiese makelaarsfirma, Simonis Storm, het meer besonderhede bekend gemaak oor die impak van die inkrimping in die Chinese ekonomie. Daar is kommer oor ‘n daling in vraag na Namibiese kommoditeite in daardie land, maar, daar is ander kwessies ook, soos Theo Klein verduidelik.

Hy voeg by dat buitelandse beleggings oor daaronder kan ly.