SMEs Compete gesels oor suksesse van uitreikprogramme tydens Covid

SMEs Compete en sy vennote het sedert die Covid-pandemie het al die uithoeke van die land besoek ter ondersteuning van die klein en medium ondernemings. Die doel is om finansiële ondersteuning vir herstel en opleiding van finansiële geletterdheid te bied sodat hierdie ondernemings kop bo water kan hou. Kosmos 94.1 Nuus het na die direkteur van SMEs Compete, Danny Meyer, uitgereik om die vordering van die program te deel.