Slenters ens., neem af in tronke

Verskillende soorte swendelary en onwettige aktiwiteite van binne Namibiese Korrektiewe Dienste fasiliteite het gedaal ná die klopjag wat uitgevoer is, en bewusmaking op verskillende mediaplatforms. Sommige gevangenes gebruik gewoonlik mense van buite deur sosiale media te bedrieg, waar hulle voorgee dat hulle ‘n verkoper van ‘n sekere item is en uiteindelik mense so kul. Komissaris Sam Shaalulange, hoof van die Namibiese Korrektiewe Dienste Sentrale Personeeldirektoraat.