Slegs ingeënte mense by Discovery se geboue toegelaat

Die Suid Afrikaanse mediese versekeringsmaatskappy Discovery, sê hy sal in die toekoms, slegs ingeënte mense by sy geboue toelaat. Alle werknemers en besoekers aan Discovery-persele sal dus ingeënt moet wees of kan bewyse toon dat hulle nie Covid-19 onder lede het om geboue binne te kan gaan. Die aankondiging kom nadat die maatskappy vroeër die week gesê het dat inenting vanaf 1 Januarie 2022 vir al sy werknemers verpligtend sal wees. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …