Skole, universiteite toe

Skole, universiteite toe

As deel van die nuwe Covid-regulasies het President Hage Geingob ook die aangeleentheid oor skole aangespreek. Alle staat- en privaatskole tot graad nege, asook vroeë kinderontwikkelingsentrum is ‘n spesiale wintervakansie tot 26 Julie. Aangesig-tot-aangesig klasbywoning vir seniors is ook vir twee weke opgeskort. Dit geld ook ook vir studente aan universiteite en ambagskole wat hul eksamens aanlyn sal skryf.