Skole: hulle kom nie maatreëls na nie, ent nie

Covid-gevalle onder leerders het weer baie skerp toegeneem, twee weke nadat skole heropen is. Die gesondheidsministerie het in die jongste Covid-syfers gesê uit 280 gevalle is 117 leerders, vyf studente en 12 onderwysers. Kosmos 94.1 Nuus wou by die onderwysministerie se uitvoerende direkteur Sanet Steenkamp weet of dit ‘n kwessie van oorvol skole is, of dalk ‘n tekort aan reinigers en water…