Skietwerk vanmiddag op Swakopmund

Nelson Mandela-rylaan op Swakopmund sal vanmiddag tussen twee-uur en vier-uur gesluit wees vir skietwerk wat op die nuwe rioollyn moet plaasvind. Kosmos 94.1 Nuus het met Clarence McClune, algemene bestuurder van die kusdorp munisipaliteit se departement van ingenieurswese en beplanningsdienste, gesels.