Sir Keir looi vir Putin

Die leier van die Britse Arbeidersparty, Sir Keir Starmer het skerp kritiek uitgespreek teenoor die Russiese president, Vladimir Putin. Putin het vanoggend vroeg die Oekraïne aangeval. Starmer sê Putin jaag verdeeldheid na.