Singapoer vra ook billike verspreiding van entstof

Singapoer se top-prioriteit is om die verspreiding van die Covid-pandemie te keer, sê eerste minister Heng Swee Keat. Hy het by die Wêreld Ekonomiese Forum gepraat en ‘n beroep op regerings gedoen om saam te werk en entstowwe billik te versprei.