Sindano môre as kommissaris by verkiesingskommissie ingesweer

Dr. Gerson Sindano, die nuwe kommissaris van die Namibiese Verkiesingskommissie word môreoggend amptelik in die hoërhof ingesweer. Volgens die kommissie se woordvoerder, Lina Ndengu, heers daar groot opgewondenheid by die kommissie…