Shangula reageer op Ramatex-aankondiging

Die Namibiese gesondheidsminister dr. Kalumbi Shangula het vanoggend gereageer op ‘n vraag van die media oor die aankondiging deur die Windhoek burgemeester Job Amupanda dat Ramatex gebruik sal word as ‘n Covid-sentrum. Amupanda het bygevoeg dat dit deur die voormalige gesondheidsminister dr. Bernard Haufiku en professor Peter Nyarango, ‘n mediese navorsingspesialis, bestuur sal word. Shangula het die regering se standpunt so verwoord.