Ses aasvoëlbabas vrygelaat

Elf aasvoëls van drie bedreigde spesies in Suid-Afrika is binne slegs twee maande dood. Die stigter van die aasvoëlreddingsorganisasie Vulpro, Kerri Wolhuter, sê dié voëls het gevrek weens kraglyn-infrastruktuur of is vir moetie gevang. Sy sê dit is ‘n reuse-verlies vir die getalle van die Krans-, Witrug- en Swartaasvoël. Wolter is egter verheug dat hulle dié week ses Kransaasvoël-kuikens by die Nooitgedacht-kolonie in Noordwes kon vrylaat: