Sensus begin binnekort, amptenare sal jou besoek

Die Namibiese Statistieke-agentskap gaan binnekort begin met hul 2021 Bevolking- en Behuisingsensus wat vanaf 17 tot 29 Oktober gaan plaasvind. Nelson Ashipala, die woordvoerder van die agentskap gesels met Kosmos 94.1 Nuus.