Seksuele wangedrag van SA onnies neem toe

Seksuele wangedrag, waar onderwysers die skuldige partye is, is aan die toeneem in Suid-Afrikaans skole. Volgens berigte is daar oor die afgelope vyf jaar, reeds meer as 170 gevalle van seksuele wangedrag deur onderwysers teen leerlinge landwyd aangemeld. Altesaam 87 van die onderwysers is afgedank terwyl die 86 ander skotvry weggestap het sonder om enige kriminele klagtes in die gesig te staar. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in die Moederstad, Fritz Platt…