Seereddingsinstituut wil verdrinkings help voorkom

Die Nasionale Seereddingsinstituut van Suid-Afrika het die week sy nasionale program van stapel gestuur om meer mense te leer swem om op dié manier die getal verdinkings in die land te verminder. Op ‘n jaarlikse basis verdrink ongeveer 1 500 mense landwyd met tot soveel as 500 van die verdrinking-slagoffers wat kinders onder 18 jaar is. Fritz Platt, ons korrespondent in Kaapstad…