Schlettwein begin môre voedelkonsultasies vir VN

Die VN sal in September vanjaar ‘n voedselstelsel-beraad hou. Volgens die VN se sekretaris-generaal António Guterres, moet stelsels ontwikkel word om voedseltekorte aan te spreek. Namibië sal ook deelneem en in die verband sal die landbouminister Calle Schlettwein plaaslike verskeie konsultasies en dialoë hou vanaf môre tot die 16de Augustus. Jona Musheko, skakelbeampte by die landbouministerie…