SAPS-lede het selfvetroue verloor

Die Instituut vir Sekerheidstudies sê die jongste syfers oor misdaad in Suid-Afrika toon meer moet gedoen word om die veiligheid van inwoners te verseker. Die instituut se senior navorser, Andrew Faull, sê die styging in misdaad weerspieël die haglike toestand van die land se wetstoepassingstelsel. Faull sê ‘n onlangse peiling toon die polisie het hulle selfvertroue verloor. Faull sê die gebruik van navorsingsdata van verskeie organisasies kan oplossings verskaf om misdaad te bekamp: