SAPD moet hervorm, R2,4 miljard in skadevergoeding te hoog

AfriForum vra die dringende hervorming van die Suid-Afrikaanse Polisiediens na meer as 2,4 miljard Suid-Afrikaanse rand sedert 2018 uitbetaal is vir onregmatige inhegtenisnemings. Die burgerregte-organisasie sê daar was in 2023/2024 ‘n styging van 70 persent in uitbetalings. Jacques Broodryk van AfriForum beklemtoon die behoefte aan verbeterde polisie-opleiding, regs-opvoeding en opknapping van stelsels om die publiek se vertroue in wetstoepassing te herstel: