SAPD draai visier op zama zamas in die buurland

Die Suid-Afrikaanse polisieminister, Bheki Cele, sê die mag gaan onwettige mynbedrywighede en verwante misdade aan die Wes-Rand, Gauteng vooropstel. Dit volg op die verkragting van agt vroue, na bewering deur onwettige mynwerkers in die gebied.