SAOG se onvermoë om koring te produseer dwing kwaliteit af – kenner
Volgens die Suid-Afrikaanse Landbou-sakekamer, Agbiz se hoof-ekonoom, Wandile Sihlobo, het Suid-Afrika verlede week 35 899 ton koring uit Brasilië ingevoer. Dit het Suid-Afrika se totale koring-invoere vir 2022/23 op 557 149 ton geplaas met die seisoenale invoer-skatting van 1,6 miljoen ton, min of meer onveranderd vanaf die vorige seisoen. Die Namibiese landboukundige Wallie Roux sê ondanks SAOG wat nie die vermoë het om koring aan mekaar te voorsien nie, sal die kwaliteit in die gedrang kom.