Saoedi-Arabië jaag teregstellings op

Saoedi-Arabië het sy hoeveelheid teregstellings in die eerste helfte van die jaar opgejaag nadat hy in 2020 as president van die G20 opgetree het en teregstellings afgeskaal het. Amnestie Internasionaal sê 40 mense is tussen Januarie en Junie vanjaar tereggestel, meer as wat in jaar van 2020 plaasgevind het. In 2019 het die land 185 mense tereggestel.