SANDF se militêre oefeninge met Rusland ‘n ‘oordeelsfout’

Suid-Afrika verhoog moontlik die risiko om op die gryslys te beland, deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se deelname aan ‘n drie-nasies maritieme oefening saam met die Russiese Vloot. Die DA sê dit is ‘n verskriklike oordeelsfout aan die kant van die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Thandi Modise, weens die wêreld se teenkanting teen die Russiese militêre oortredings in Oekraïne en die moontlike gevolge daarvan om op die gryslys te wees. Kobus Marais van die party beskou Suid-Afrika se deelname aan die militêre oefening as steun vir Rusland: