SAL was beter af in 1939 as nou

Die Suid-Afrikaanse ekonoom Mike Schussler sê daar was meer as 20 jaar se diefstal en korrupsie by die Suid-Afrikaanse lugdiens. Hy sê in 1939 het die SAL 37 vliegtuie gehad en tans, besit die redery twee en huur ses ander. Dus, in 1939, het SAL vier keer die hoeveelheid vliegtuie besit as wat hy het wanneer hy op 23 September vlugte hervat. In 1970 sê Schussler, het die redery 20 Boeing 737-vliegtuie besit, 2,5 meer as vandag, vir net een tipe vliegtuig. In 1989 was daar tien keer die hoeveelheid personeel by die redery en hy het ‘n wins getoon. Volgens Schussler is die stand van sake by die Suid-Afrikaanse Lugdiens die oorsaak van kriminele verraad.