SAKP weier om kant te kies in Oekraïne-konflik

Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party sê hy sal nie kant kies in die konflik tussen Rusland en die Oekraïne nie. Die party se woordvoerder, Alex Mashilo, sê die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie is die voorste oortreder. Mashilo sê bemiddeling en ‘n skietstilstand moet aangemoedig word:

Mashilo sê Navo is ‘n instrument van oorlog wat nie toegelaat mag word om uit te brei nie: