SAKP sê ANC is nie bevoeg om werkloosheid aan te spreek nie

Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party se hoofsekretaris, Solly Mapaila, het die ANC-regering gekritiseer omdat hy nie die ekonomiese en werkloosheidskrisis kan oplos nie. Hy het gister by die Johannesburgse stadsaal die intreerede gelewer by die jaarlikse gedenklesing van die vryheidsvegter, wyle Ruth First. Mapaila sê sakebehoeftes kan nie bo die algemene publiek se belange geplaas word nie: