Sakereddingstaakspan wil besighede, werksgeleenthede red

Die Covid-pandemie het wêreldwyd besighede hard geslaan en Namibië is nie ‘n uitsondering nie. In Junie het die Namibiese President Hage Geingob ‘n sakereddingstaakspan van elf lede aangestel om werksgeleenthede te red en besighede kop bo water te laat hou. Thinus Prinsloo, die voorsitter van die taakspan, sê wat is hulle mandaat.

Prinsloo verduidelik wat sakeredding is.