Sahpra bevestig sterfte ná inenting

Die Suid-Afrikaanse Gesondheidsprodukte-beheerraad het bevestig dat daar een sterfte aangemeld is nadat ’n Suid-Afrikaner ‘n Johnson en Johnson Covid-inenting ontvang het. Sahpra sê dit is die eerste sterfte uit 160 sterftes ná ‘n inenting waar die oorsaak regstreeks met inenting verbind kon word. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …