SACU: Die goed, die mooi en die lelik…

Handelskenners meen dat die Suider-Afrikaanse Doeane-unie ‘n huwelik van ongelykes is. Daar is voordele om lid van die doeane-unie te wees maar, daar is ook nadele soos nou na vore gekom het met die tekorte aan suiker. Kosmos 94.1 Nuus het die huidige landbouminister, en voormalige minister van finansies Calle Schlettwein gesels oor SACU-voordele….

En SACU-nadele….