SA-weermag bou sy eie kuspatrollievaartuie

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sê bouwerk aan drie veeldoelige kuspatrollievaartuie vir die vloot is op dreef. Die nuwe vaartuie is die eerste bote wat plaaslik vir die Suid-Afrikaanse vloot gebou word sedert die Drakensberg en drie aanvalsbote in 1986 in Durban voltooi is. ‘n Weermag-woordvoerder, Sam Khasuli, sê dit is ‘n groot hupstoot vir die Suid-Afrikaanse skeepsboubedryf: