SA-verkiesings – Malema sê oor hulle grondplanne

Die leier van die EFF, Julius Malema, sê sy party sal alle munisipaliteite oor die lengte en breedte van Suid-Afrika betwis tydens die komende plaaslike verkiesing. Hulle sal dit doen met toegewyde vasberadenheid om sodoende ‘n algehele oorwinning te verseker as ‘n sosialistiese alternatief wat verbind is tot die opheffing van gewone Afrikane. Hy sê die plaaslike regering is op die voorpunt van dienslewering, en dit is noodsaaklik om behoorlik toegerus te wees om betroubare basiese dienste te lewer: