SA verbind tot konflik-onpartydigheid

Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika is verbind tot onpartydigheid in konflik, en gee voorkeur aan wêreldwye maatskaplike geregtigheid, vrede en ontwikkeling. Hy het die gedenklesing gelewer by die Cape Town Conversation wat deur die Thabo Mbeki-stigting gereël is. Mashatile sê die regering het sy waardering vir en toewyding aan vrede getoon deur Israel by die Internasionale Geregshof te verkla oor misdade teen Palestynse mense, veral in Gaza: