SA Toerisme-besigheidsraad maan teen visum-regulasies

Die Suid-Afrikaanse Toerisme-besigheidsraad waarsku dat die instelling van in transito-visums vir mense wat via Suid-Afrika na ander bestemmings reis, lugrederye kan afskrik om vlugte na Suid-Afrika aan te bied. Die departement van binnelandse sake het die week gesê hy beplan om in transito-visum-regulasies te versterk om die voorkoms van mense wat die land onwettig binnekom, te verminder. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad …