SA tesourie gaan met belastingmeevaller lenings verminder

Die Suid-Afrikaanse minister van finansies, Enoch Godongwana, sê die tesourie sal die regering se belasting-meevaller van 180 miljard rand gebruik om lenings te verminder en die begrotingstekort te verlaag. Suid-Afrika sal na verwagting sy grootste belasting-opname ooit van 1,55-triljoen rand aanteken wanneer die boekjaar aan die einde van volgende maand sluit. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …