SA teiken 70% inentings teen Kersfees

Die buurland se departement van gesondheid sê Suid-Afrika het genoeg Covid-19-entstof vir die volgende drie maande. Die land het reeds 7 miljoen volwassenes ten volle ingeënt. Die departement se waarnemende direkteur-generaal, Nicholas Crisp, sê hulle sal na verwagting teen die einde van die jaar altesaam 31 miljoen dosisse van die Johnson en Johnson-entstof en meer as 30 miljoen dosisse van die Pfizer-entstof ontvang het:

Crisp sê intussen die departement se teiken is dat 70 persent volwassenes teen Kersfees met ten minste een dosis entstof ingeënt moet wees: 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *