SA-staatsamptenare se verhogings lei tot staking dreigement

Die Vereniging vir Staatsamptenare dreig met ‘n landwye staking. Die dreigement volg nadat President Cyril Ramaphosa ‘n 3 persent salarisverhoging goedgekeur het vir openbare ampsdraers soos lede van die Parlement en ministers. Die vereniging se woordvoerder, Reuben Maleka, sê dit is ironies dat salarisse verhoog word terwyl ‘n uitspraak van die Konstitusionele Hof voorheen gesê het dit sal gegewe die moeilike ekonomiese omstandighede nie moontlik wees nie: