SA-skole moet Oktober vakansie kanselleer

Die onderwys-aktivis Hendrick Makaneta sê die voorgestelde plan om die Suid-Afrikaanse skoolvakansie in Oktober te skrap, sal onderwysers en leerlinge help om op die voltooiing van die derde kwartaal se leerplan te fokus. Die departement van Basiese Onderwys gaan moontlik die vakansie kanselleer om die verlore onderrigtyd aan te vul. Makaneta sê die stap sal help om onderwys in die land te verbeter: