SA se waterkrisis wek kommer

Die African Christian Democratic-party in die buurland is bekommerd oor die huidige debat onder kenners oor Suid-Afrika se waterkrisis. Daar is onlangs gesê met die huidige omstandighede staan Suid-Afrika op die randjie van ‘n reuse watertekort. Die adjunk-president van die party, Wayne Thring, sê dit is weens die huidige toestand van die waterinfrastruktuur oral in die land wat steeds agteruitgaan omdat dit drie dekades lank nie behoorlik onderhou is nie: