SA se vragmotorongelukke: Dwing die wet af, sê vereniging

Die Padvragvereniging in Suid-Afrika vra vir optrede om aandag te gee aan padongelukke. Die uitvoerende hoof, Gavin Kelly, het ‘n beroep op owerhede gedoen om maatreëls in te stel wat ongelukke waarin vragmotors betrokke is, sal verminder. Volgens die vereniging is die meeste ongelukke die gevolg van voertuie wat swak bestuur word. Kelly sê die afdwinging van die wet is die sleutel tot die oplossing van die krisis: