SA se eiendomsekter het rassisme

Rassisme in die Suid-Afrikaanse eiendomsektor kom glo algemeen voor en word nie altyd aangemeld nie. Die Eiendomspraktisyns-reguleringsowerheid het dit onthul ná openbare verhore oor beweerde rassisme deur verskeie praktisyns in die bedryf. Mfundo Daki van die owerheid sê voorvalle van rassisme is in vyf provinsies aangemeld. Hy sê die verhore is tans aan die gang in Kimberley in die Noord-Kaap en sal oor die volgende paar weke regoor die land plaasvind: