SA se derde vlaag as onvoorspelbaar beskryf

Die buurland se gesondheidsminister, Joe Phaahla, sê die derde Covid-19 vlaag bly onvoorspelbaar. Hy het tydens ‘n inligtingsessie gesê die aantal aktiewe gevalle het die laaste sewe dae met een-persent toegeneem terwyl hospitalisasies met 3,35 persent afgeneem het. Phaahla sê hy is bemoedig dat die afwaartse neiging in gevalle in Gauteng voortduur. Hy het bygevoeg die derde vlaag word langer uitgerek as die eerste en tweede vlae: