SA se banke bereik transformasie-teikens

Suid-Afrikaanse banke bereik steeds baie van die bemagtigings- en transformasie-teikens wat uiteengesit word in die Finansiële Sektorkode. Die 2022 Transformasie in Bankwese-verslag dui aan dat swart bestuurders en direkteure die afgelope drie jaar elke jaar op alle vlakke vermeerder het. Nondumiso Ncapai van ABSA sê die verslag toon beduidende vordering met die transformasie-agenda vanuit die Suid-Afrikaanse konteks: