SA polisieminister: Onwettige sjebiens moet sluit

Die Suid-Afrikaanse minister van polisie, Bheki Cele, sê meer moet gedoen word om onwettige sjebiens regoor die land se deure te sluit. Cele sê die sjebiens dra by tot die hoë vlakke van alkohol-misbruik onder jong mense, terwyl dit ook bydra tot die hoë voorkoms van geslagsgeweld. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …