SA nou op vlak-twee

President Cyril Rampahosa het die buurland na inperkingsvlak-twee geskuif, ná aanbevelings deur die ministeriële advieskomitee oor Covid-19. Die nuwe maatreëls het om middernag in werking getree. Ramaphosa het die land toegespreek en sê die aandklokreël sal nou saans elf-uur begin en tot vier-uur soggens duur. Nie-noodsaaklike ondernemings soos restaurante, kroeë en fiksheidsentrums teen tien-uur saans moet sluit. Hy voeg by dat alle byeenkomste beperk sal wees tot ‘n maksimum van 250 mense binnenshuis en 500 in die buitelug: