SA kyk na nuwe migrasie beleid

Die Suid-Afrikaanse minister van binnelandse sake, Aaron Motsoaledi, het planne bespreek om migrasie in Suid-Afrika te bestuur. Hy het aangekondig ‘n nuwe migrasiebeleid sal op die ANC se beleidskonferensie voorgelê word. Motsoaledi sê die regerende party het voor die vergadering ‘n dialoog oor vrede, bestendigheid en maatskaplike vernuwing gevoer: