SA-jeug moet registreer vir indiensnemingsveldtog

Die Suid-Afrikaanse Departement van Basiese Onderwys moedig alle jongmense tussen 18 en 34 aan om te registreer vir die vierde fase van die Presidensiële Jeugindiensnemingsveldtog. Die aansoekproses begin aanstaande maand. Die veldtog het tot op datum meer as 850 000 werksgeleenthede geskep. Die woordvoerder van die departement, Terence Khala sê die veldtog bied aan jong Suid-Afrikaners die geleentheid om ʼn betekenisvolle ekonomiese bydrae in hulle gemeenskappe te lewer: